Die vrou en haar klerekas – ‘n Private geveg
Hier staan ek alweer, Voor jou deur, My geliefde klerekas, En weer staan en kommer ek of daai nommertjie nog sal pas. My salaris laat my nie altyd toe, Om jou propvol nuwe goed, Te kan vul en druk nie, Want soms is die beursie… nie lekker duk nie. Ai geliefde klerekas, my […]
How to wash Viscose Spandex, Bon-Bon, and Mesh Fabrics.
How to wash Viscose Spandex, Bon-Bon, and Mesh Fabrics. 1 Always defer to the garment’s care label.[1] Generally, viscose spandex clothes are fairly fragile, but can still be machine-washed with care. However, some viscose lycra clothes are un-washable. To avoid tearing your clothing, bleeding colours, or otherwise ruining your favourite clothes, always follow the instructions on […]
Baie dankie vir my bloese wat ek ontvang het. Hulle is pragtig en pas perfek
Goeiemore Baie dankie vir my bloese wat ek ontvang het Hulle is pragtig en pas perfek N Mens is maar skepties as jy iets oor die internet bestel maar ek sal julle enige tyd by my vriende aanbeveel Nogmaals baie dankie en n lekker naweek vir julle Miemie Whitehorn